Wel, vir my wereldwye groep van 3 lesers sal ek verduidelik hoekom ek juis die blognaam Hugo406 gekies het.
Die Hugo gedeelte is natuurlik obvious, siende dat dit my naam is. Die 406 is meer interessant, ten minste vir my. Ek het onlangs vir Eloise, my vrou, ‘n Jeep Cherokee gekoop – 4.0 liter V6. So nee, dis nie ‘n nuwe Peugeot nie, maar ‘n herhinnering aan myself dat my vrou die beste 4×4 op aarde ry….!!
Nag ou grote,
Hugo
Advertisement